Angela Pleasence | |
Geboortenaam | Daphne Anne Angela Pleasence |
---|---|
Geboorte | 30 September 1941 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1964–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Angela Pleasence (gebore 30 September 1941) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Gangs of New York (2002) en Your Highness (2011), en in die televisiereeks Whitechapel (2009).
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search